Select Page

Afrikaans Huistaal: Diere en Insekte (sonder video)

R65.00

Out of stock

Toegang verval 14 Desember 2024

Geskik vir: 6 – 9 jaar / KABV Gr 1 – 3

  • 13 Werkkaarte
  • 5 Memo’s

Ses leesaktiwiteite wat oor diere handel om lees en begrip te bevorder.
Ses luister- en praataktiwiteite wat oor diere handel en luisterbegrip bevorder.
Een skryfaktiwiteit wat oor gunsteling diere handel.
Vyf taalaktiwiteite oor rymwoorde, diktering, verkleining en spelreëls.

  • Lees - Dieresportsdag
  • Lees - Eende
  • Lees, klanke en taalwerk - Die Groot Vyf - Die buffel
  • Lees, klanke en taalwerk - Die Groot Vyf - Die luiperd
  • Lees, klanke en taalwerk - Die Groot Vyf - Die renoster
  • Lees, klanke en taalwerk - Insekte
  • Luister en praat - 'n Nuwe familielid
  • Luister en praat - Apies en hulle piesangs
  • Luister en praat - Die Groot Vyf - Die leeu
  • Luister en praat - Die Groot Vyf - Die olifant
  • Luister en praat - Dieredinge
  • Luister en praat - "Vinnie die vis"
  • Skryf - Die Groot Vyf - My gunsteling wilde dier

Afrikaans Huistaal
Diere en Insekte

6 - 9 jaar / KABV Gr 1 - 3

13 Werkkaarte + 5 Memo's

Gereelde Vrae

Wat is 'n memo?

Dit is 'n antwoordblad of nasiengids.

Hoekom het al die werkkaarte nie memo's nie?
  • Sommige werkblaaie benodig nie 'n memo nie.
  • Soms is 'n nasienrubriek by die werkblad ingesluit.
  • Sommige memo's word nog ontwikkel. Hulle sal waarskynlik nie vanjaar voltooi word nie, maar indien wel, sal hulle sonder ekstra koste hier ingesluit word.
Ek het die lêers gekoop en afgelaai. Hoekom is daar minder memo's as wat geadverteer is?
Met die eerste oogopslag kan dit so lyk, maar soms word memo's aan die einde van die werkbladaktiwiteite ingesluit.

Gratis Geskenk

Laai asseblief van ons gratis items af om die kwaliteit en vlak van ons inhoud vas te stel.

Pin It on Pinterest

Shares