Select Page

Afrikaans Huistaal: Ek is 'n skrywer (sonder video)

R35.00

Toegang verval 14 Desember 2024

Geskik vir: 6 – 9 jaar / KABV Gr 1 – 3

  • 7 Werkkaarte
  • 3 Memo’s

Twee leesaktiwiteite oor briewe.
Twee luister- en praataktiwiteite wat oor ’n onderhoud en ’n brief handel.
Drie skryfaktiwiteite wat die skryf van ’n brief en sinne bevorder.
Twee taalaktiwiteite wat verkleinwoorde en meerlettergrepige woorde behandel.

  • Lees, klanke en taalwerk - Tarien se brief
  • Lees, klanke en taalwerk - Tom se brief
  • Luister en praat - Onderhoud
  • Luister en praat - Tom en Philip
  • Skryf 'n brief
  • Skryf eie sinne - Nuus
  • Skryf twee sinne

Afrikaans Huistaal
Ek is ’n skrywer

6 - 9 jaar / KABV Gr 1 - 3

7 Werkkaarte + 3 Memo's

Gereelde Vrae

Wat is 'n memo?

Dit is 'n antwoordblad of nasiengids.

Hoekom het al die werkkaarte nie memo's nie?
  • Sommige werkblaaie benodig nie 'n memo nie.
  • Soms is 'n nasienrubriek by die werkblad ingesluit.
  • Sommige memo's word nog ontwikkel. Hulle sal waarskynlik nie vanjaar voltooi word nie, maar indien wel, sal hulle sonder ekstra koste hier ingesluit word.
Ek het die lêers gekoop en afgelaai. Hoekom is daar minder memo's as wat geadverteer is?
Met die eerste oogopslag kan dit so lyk, maar soms word memo's aan die einde van die werkbladaktiwiteite ingesluit.

Gratis Geskenk

Laai asseblief van ons gratis items af om die kwaliteit en vlak van ons inhoud vas te stel.

Pin It on Pinterest

Shares