Select Page

Afrikaans Huistaal: Helde en Heldinne (sonder video)

R45.00

Toegang verval 14 Desember 2024

Geskik vir: 6 – 9 jaar / KABV Gr 1 – 3

  • 9 Werkkaarte
  • 2 Memo’s

Vier leesaktiwiteite oor helde wat leesbegrip bevorder.
Drie luister- en praataktiwiteite oor helde wat luistervaardighede bevorder.
Twee skryfaktiwiteite oor helde en dierehelde wat skryfvaardighede bevorder.
Drie taalaktiwiteite wat klank en woordbou, woordvorming en die deelteken en kappie behandel.

  • Lees, klanke en taalwerk - "Hond red seuntjie van beer"
  • Lees, klanke en taalwerk - "Jasmyn, die helende windhond"
  • Lees, klanke en taalwerk - "Oupa, my held"
  • Lees, klanke en taalwerk - Racheltjie de Beer
  • Luister en praat - Dokter Botha, ons held
  • Luister en praat - "Johan de Beer en sy honde"
  • Luister en praat - Wolraad Woltemade
  • Skryf - Diere held
  • Skryf - My held

Afrikaans Huistaal
Helde en heldinne

6 - 9 jaar / KABV Gr 1 - 3

9 Werkkaarte + 2 Memo's

Gereelde Vrae

Wat is 'n memo?

Dit is 'n antwoordblad of nasiengids.

Hoekom het al die werkkaarte nie memo's nie?
  • Sommige werkblaaie benodig nie 'n memo nie.
  • Soms is 'n nasienrubriek by die werkblad ingesluit.
  • Sommige memo's word nog ontwikkel. Hulle sal waarskynlik nie vanjaar voltooi word nie, maar indien wel, sal hulle sonder ekstra koste hier ingesluit word.
Ek het die lêers gekoop en afgelaai. Hoekom is daar minder memo's as wat geadverteer is?
Met die eerste oogopslag kan dit so lyk, maar soms word memo's aan die einde van die werkbladaktiwiteite ingesluit.

Gratis Geskenk

Laai asseblief van ons gratis items af om die kwaliteit en vlak van ons inhoud vas te stel.

Pin It on Pinterest

Shares