Select Page

Afrikaans Huistaal: Inligtingstekste (sonder video)

R60.00

Toegang verval 14 Desember 2024

Geskik vir: 7 – 9 jaar / KABV Gr 1 – 3

  • 12 Werkkaarte

Ses leesaktiwiteite wat oor inligtingstekste handel om lees en begrip te bevorder.
Twee luister- en praataktiwiteite wat oor 'n onderhoud en 'n plakkaat handel.
Vier skryfaktiwiteite wat oor aanwysings, advertensies, lysies en reëls handel.
Een taalaktiwiteit wat woorbou behandel.

  • Lees, klanke en taalwerk - 'n Koerantberig
  • Lees, klanke en taalwerk - 'n Resep
  • Lees, klanke en taalwerk - Inhoudsopgawe
  • Lees, klanke en taalwerk - Radioberig
  • Lees, klanke en taalwerk - Rympies oor kommunikasie-tegnologie
  • Lees, klanke en taalwerk - Van telegram tot slimtelefoon
  • Luister en praat - Praat oor prente in plakkate
  • Luister, praat en skryf - 'n Onderhoud
  • Skryf - Aanwysings
  • Skryf - Ontwerp 'n advertensie
  • Skryf - Reëls - Die Olimpiese Spele
  • Skryf - Reëls en veiligheid - Maak lysies

Afrikaans Huistaal
Inligtingstekste

7 - 9 jaar / KABV Gr 1 - 3

12 Werkkaarte

Gereelde Vrae

Wat is 'n memo?

Dit is 'n antwoordblad of nasiengids.

Hoekom het al die werkkaarte nie memo's nie?
  • Sommige werkblaaie benodig nie 'n memo nie.
  • Soms is 'n nasienrubriek by die werkblad ingesluit.
  • Sommige memo's word nog ontwikkel. Hulle sal waarskynlik nie vanjaar voltooi word nie, maar indien wel, sal hulle sonder ekstra koste hier ingesluit word.
Ek het die lêers gekoop en afgelaai. Hoekom is daar minder memo's as wat geadverteer is?
Met die eerste oogopslag kan dit so lyk, maar soms word memo's aan die einde van die werkbladaktiwiteite ingesluit.

Gratis Geskenk

Laai asseblief van ons gratis items af om die kwaliteit en vlak van ons inhoud vas te stel.

Pin It on Pinterest

Shares