Een leesaktiwiteit wat oor advertensies handel om lees en begrip te bevorder.
Een luister- en praataktiwiteit wat oor die belangrikheid van reëls handel.
Ses taalaktiwiteite wat beskrywende-, rym- en spelwoorde, meervoude, woorbou, deeltekens en kappies behandel.
- Lees, klanke en taalwerk - Advertensies
- Luister en praat - Waarom is reëls so belangrik?
- Luister, praat en skryf - 'n Onderhoud
Gereelde Vrae
Wat is 'n memo?
Dit is 'n antwoordblad of nasiengids.
Hoekom het al die werkkaarte nie memo's nie?
- Sommige werkblaaie benodig nie 'n memo nie.
- Soms is 'n nasienrubriek by die werkblad ingesluit.
- Sommige memo's word nog ontwikkel. Hulle sal waarskynlik nie vanjaar voltooi word nie, maar indien wel, sal hulle sonder ekstra koste hier ingesluit word.
Ek het die lêers gekoop en afgelaai. Hoekom is daar minder memo's as wat geadverteer is?
Met die eerste oogopslag kan dit so lyk, maar soms word memo's aan die einde van die werkbladaktiwiteite ingesluit.