Ses stories en leesbegripaktiwiteite wat leerders se verbeeldings sal aanwakker en hul leesbegripvaardighede sal toets. Die stories se moeilikheidsgrade verskil.
- "Beste vriende" - Storie en vrae vir klasbespreking
- Fantastiese voordele van lees - Plakkaat
- "Groen oë" - Storie en vrae
- "Lekkerbekkie en die reënboog" - Storie en vrae
- "Met die maan gepla" - Storie en vrae
- "Ramona" (Deel 1) - Storie en vrae
- "Ramona" (Deel 2) - Storie en vrae
- "Sjop se nuwe planeet" - Storie en vrae
Gereelde Vrae
Wat is 'n memo?
Dit is 'n antwoordblad of nasiengids.
Hoekom het al die werkkaarte nie memo's nie?
- Sommige werkblaaie benodig nie 'n memo nie.
- Soms is 'n nasienrubriek by die werkblad ingesluit.
- Sommige memo's word nog ontwikkel. Hulle sal waarskynlik nie vanjaar voltooi word nie, maar indien wel, sal hulle sonder ekstra koste hier ingesluit word.
Ek het die lêers gekoop en afgelaai. Hoekom is daar minder memo's as wat geadverteer is?
Met die eerste oogopslag kan dit so lyk, maar soms word memo's aan die einde van die werkbladaktiwiteite ingesluit.