Hierdie gratis bundel bestaan uit een begripslees teks en aktiwiteit, 'n aktiwiteit om leerders se luister en praat vaardighede te oefen, 'n eenvoudige skryf en aanbied aktiwiteit en twee taalwerk aktiwiteite. Elke aktiwiteit het ook 'n memorandum.
- Lees en kyk - Geskrewe advertensie
- Luister en praat - Joernaalinskrywing
- Skryf en aanbied - Doen navorsing
- Taalwerk - Hersiening van woordsoorte
- Taalwerk - Werk met woorde
Gereelde Vrae
Wat is 'n memo?
Dit is 'n antwoordblad of nasiengids.
Hoekom het al die werkkaarte nie memo's nie?
- Sommige werkblaaie benodig nie 'n memo nie.
- Soms is 'n nasienrubriek by die werkblad ingesluit.
- Sommige memo's word nog ontwikkel. Hulle sal waarskynlik nie vanjaar voltooi word nie, maar indien wel, sal hulle sonder ekstra koste hier ingesluit word.
Ek het die lêers gekoop en afgelaai. Hoekom is daar minder memo's as wat geadverteer is?
Met die eerste oogopslag kan dit so lyk, maar soms word memo's aan die einde van die werkbladaktiwiteite ingesluit.