Drie leesaktiwiteite wat oor besoeke aan Australië, Italië en Suid-Afrika handel.
Twee luister- en praataktiwiteite wat oor besoeke aan China en Alaska handel.
Twee skryfaktiwiteite oor dagboekinskrywings handel.
Drie taalaktiwiteite wat meervoude behandel.
- Lees, klanke en taalwerk - Australië
- Lees, klanke en taalwerk - Italië
- Lees, klanke en taalwerk - Suid-Afrika
- Luister en praat - Alaska
- Luister en praat - China
- Skryf - Dagboekinskrywing 1
- Skryf - Dagboekinskrywing 2
Gereelde Vrae
Wat is 'n memo?
Dit is 'n antwoordblad of nasiengids.
Hoekom het al die werkkaarte nie memo's nie?
- Sommige werkblaaie benodig nie 'n memo nie.
- Soms is 'n nasienrubriek by die werkblad ingesluit.
- Sommige memo's word nog ontwikkel. Hulle sal waarskynlik nie vanjaar voltooi word nie, maar indien wel, sal hulle sonder ekstra koste hier ingesluit word.
Ek het die lêers gekoop en afgelaai. Hoekom is daar minder memo's as wat geadverteer is?
Met die eerste oogopslag kan dit so lyk, maar soms word memo's aan die einde van die werkbladaktiwiteite ingesluit.