Select Page

Afrikaans Huistaal: Poësie

R60.00

Out of stock

Toegang verval 14 Desember 2024

Geskik vir: 10 – 12 jaar / KABV Gr 4 – 6

  • 1 PowerPoint (10 bewerkbare skyfies)
  • 9 Werkkaarte
  • 8 Memo’s

Drie lees en kyk aktiwiteite, drie luister en praat aktiwiteite en twee skryf en aanbied aktiwiteite wat leerders se kennis oor poësie sal toets en uitbrei. Die taalaktiwiteit fokus op woorde en klemtoon, woordeskat en spelling, verskillende tipes sinne en bywoorde. Die bewerkbare PowerPoint-skyfievertoning bevat tien skyfies met poësieterme.

  • Lees en kyk - "Die Dwergies"
  • Lees en kyk - "Hoe Tarentaal sy spikkels gekry het"
  • Lees en kyk - "'n Insekgedig"
  • Luister en praat - Digkuns
  • Luister en praat - "Te vet vir ballet"
  • Luister en praat - Voordrag
  • Skryf en aanbied - Skryf 'n gedig
  • Skryf en aanbied - Skryf nog 'n gedig
  • Taalwerk - "In die land van die reuse"

Afrikaans Huistaal
Poësie

10 - 12 jaar / KABV Gr 4 - 6

1 PowerPoint + 9 Werkkaarte + 8 Memo's

Gereelde Vrae

Wat is 'n memo?

Dit is 'n antwoordblad of nasiengids.

Hoekom het al die werkkaarte nie memo's nie?
  • Sommige werkblaaie benodig nie 'n memo nie.
  • Soms is 'n nasienrubriek by die werkblad ingesluit.
  • Sommige memo's word nog ontwikkel. Hulle sal waarskynlik nie vanjaar voltooi word nie, maar indien wel, sal hulle sonder ekstra koste hier ingesluit word.
Ek het die lêers gekoop en afgelaai. Hoekom is daar minder memo's as wat geadverteer is?
Met die eerste oogopslag kan dit so lyk, maar soms word memo's aan die einde van die werkbladaktiwiteite ingesluit.

Gratis Geskenk

Laai asseblief van ons gratis items af om die kwaliteit en vlak van ons inhoud vas te stel.

Pin It on Pinterest

Shares