Een leesaktiwiteit met 'n begripstoets wat leesbegrip bevorder.
Twee luister- en praataktiwiteite wat oor voëls handel en luisterbegrip bevorder, insluitend taalspeletjies en 'n gediggie oor voëls.
Drie skryfaktiwiteite wat skryfvaardighede bevorder, insluitend die skryf van instruksies en voëlname.
Twee taalaktiwiteite oor begin- en eindklanke sowel as die vertaling van voëlname.
- Lees en begripstoets - "Hoekom skrop die hoenders so?"
- Lees en skryf - Vertalings
- Lees, klanke en taalwerk - Begin- en eindklanke
- Luister en praat - "Hoekom skrop die hoenders so?"
- Luister en praat - Taalspeletjie
- Luister en praat - "Twee voëltjies"
- Skryf - Skryf instruksies
- Skryf en taalstruktuur - Beskryf en teken 'n voël
- Skryf en taalstruktuur - Voëlname
Gereelde Vrae
Wat is 'n memo?
Dit is 'n antwoordblad of nasiengids.
Hoekom het al die werkkaarte nie memo's nie?
- Sommige werkblaaie benodig nie 'n memo nie.
- Soms is 'n nasienrubriek by die werkblad ingesluit.
- Sommige memo's word nog ontwikkel. Hulle sal waarskynlik nie vanjaar voltooi word nie, maar indien wel, sal hulle sonder ekstra koste hier ingesluit word.